The Offspring

The Offspring
The Offspring in 2008 in, Brasilië
Ook bekend asManic Subsidal (1984–1986)[1]
Genrespunk rock
Jare aktief1984—nou
Etikette
  • Epitaph
Webwerfoffspring.com

Luafout in Module:Check_for_unknown_parameters op reël 93: attempt to call field '_warning' (a nil value)

The Offspring is 'n Amerikaanse musiekgroep vanaf Kalifornië, gevorm in 1984.[2] Oorspronklik geform onder die naam Manic Subsidal, die musiekgroep het toe bestaan uit voorsanger en kitaarspeler Dexter Holland, baskitaarspeler Greg K., kitaarspeler Kevin "Noodles" Wasserman en tromspeler Pete Parada vanaf 2007. Oor hul 40-jaar loopbaan, het hulle tien ateljeealbums uitgebring.

  1. "The Offspring" (in Engels). Rebelwaltz.com. 5 Mei 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 April 2019. Besoek op 15 Julie 2011.
  2. "The Offspring" (in Engels). Punknews.org. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 April 2020. Besoek op 1 April 2014.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search